Landbouweekblad

Goedkoop herstel van veld wel moontlik

Ekologiese restourasie

KORTOM

■ Sowat ’n kwart van die veld in Namakwaland is verswak weens swak mynbou- en boerderypraktyke.
■ Daar is lank gemeen veldrestourasie daar is nie moontlik nie, maar navorsers het bewys dit is wel.
■ Ekologiese restourasie kan baie duur wees, maar ’n kenner meen boere wat hul veld ken en vindingryk is, kan dit goedkoop doen.

Byna ’n kwart van die veld in Namakwaland is verswak weens die ondeurdagte bestuur van bogrond by myne, onoordeelkundige beweiding en lande wat elke jaar geploeg word.

Daar is lank aanvaar dat verswakte veld in Namakwaland nie gerestoureer kan word nie omdat die gebied so droog is.

Gelukkig toon jare van navorsing en uitgebreide veldproewe deur dr. Peter Carrick, dr. Susan Botha en Raldo Krüger van die maatskappy Nurture Restore Innovate (NRI), hul medewerkers en studente dat daardie landskappe wel met welslae gerestoureer kan word.

Hulle vertel oor die wetenskap van en gee praktiese wenke vir restourasie in hul boek . Die boek is ook ’n blitskursus in die ekologie van Namakwaland, wat deel is van die Sukkulente Karoo.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit