Landbouweekblad

Inspirasie en oplossings vir die suide

Toe mnr. Gabe Brown se boek oor sy pad met herlewingslandbou ’n paar jaar gelede verskyn het, het plaaslike boere begeesterd begin meedoen aan die moontlikhede om insetkoste te spaar, ’n beter habitat vir grondorganismes te skep, grondkoolstof te verhoog en vee beter in hul stelsels te benut.

Maar die Kaap is nie Amerika nie, en fynbos en renosterveld is nie die prairie nie. Hier sneeu dit nie sommer op die grond nie. In die winter, as die meeste droëlandgewasse hier moet groei, is die dae koud en kort.

In die somer, as die dae lank en warm is, is dit meestal droog. Dan groei hier kwalik iets, afgesien van lusern as die Suid-Kaap somerrëen gekry het en miskien vaalskraalhans en bitterboelas () in die Swartland.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter