Huisgenoot

’N KLEREKAS SOOS KATE

HULLE staan bekend as die “RepliKates”. Vroue wie se obsessie met die prinses van Wallis verder strek as om bloot skindernuus oor haar te lees of ’n versamelstuk met haar gesig op te koop. RepliKates trek uitrustings aan om so veel as moontlik soos die toekomstige koningin van Engeland te lyk.

Of dit ’n nommertjie van Zara se rakke af is, ’n haute couture-skepping deur Alexander McQueen of dalk ’n aandrok deur Kate se gunstelingontwerper, Jenny Packham, dié superaanhangers skarrel om elke uitrusting na te maak waarmee Kate in die openbaar verskyn.

“Lady Brook” is ’n trotse RepliKate-lid. Vandag lyk sy op ’n haar soos haar heldin in ’n blink vlootblou tweedbaadjie deur Rebecca Taylor, met treffende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related