DRAMA EN LAG
Sy is al meer as twee dekades in die plaaslike vermaakbedryf en kuier nou elke Sondagaand op die kassie as Marina Visser in die komedie-drama Onse kasi. En weekdae speel sy ook toneel met haar stem in die RSG-radiodrama, Disnisgedraai.
gaan oor die middelklas Visser-gesin wat in Witpoortjie aan die Wes-Rand