Huisgenoot

ONS SKAKEL DIE LIGTE AAN & AF

HOEVEEL elektriese ingenieurs is nodig om Suid-Afrika se ligte darem plek-plek te laat brand?

Dit klink dalk soos ’n grappie, maar is eintlik ’n ernstige vraag, met ’n kort antwoord: ses.

Ses ingenieurs op ’n slag bestuur Eskom se nasionale beheersentrum in Germiston in Gauteng. Dit beteken hulle is die mense wat moet sorg die beurtkragskedule verloop volgens plan en ons word nie almal gelyk in permanente duisternis gedompel nie.

Hulle werk in skofte van 12 uur lank, met hul vingers op die knoppies om seker te maak alles verloop glad. Dan neem ’n nuwe span van ses oor vir hul skof van 12 uur, verduidelik Isabel Fick, hoofbestuurder van Eskom se stelselbeheerspan.

“Wat ons doen, is om vraag en aanbod

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p