Kuier

BETAAL SÓ VIR STUDIES

Jy't die punte; jy't die toelating; jy't die kamer in ‘n koshuis … Maar jy't nie die geld nie. Die studentelewe wink, maar jou ouers kan nie bekostig om vir jou studies te betaal nie, en ál jou beursaansoeke het misluk.

Dit begin lyk of jou drome in ‘n donker put wil verdwyn. Maar hou moed. ‘n Tekort aan studiegeld is ‘n struikelblok, maar nie onoorkombaar nie.

Duisende skoolverlaters maak elke jaar staat op lenings of ander vorms van finansiële hulp sodat hulle hul diploma of graad kan behaal.

Keanu Victor (22) van die Kaap het nooit toegelaat dat sy omstandighede hom onderkry nie. Hy het met min grootgeword en het in sy grootwordjare nooit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related