Huisgenoot

HOE PAK EK MY STUDIESKULD?

STUDENTELENINGS word as “goeie skuld” beskou, want jou naskoolse opvoeding is ’n bousteen vir jou toekomstige finansiële welvaart. Maar dan moet jy dit getrou afbetaal – anders gaan jou skuldlas mettertyd net verhoog en jou kredietrekord sleg lyk. Hier is vier wenke om te verhoed dat jy die toets dop.

1 WEET HOEVEEL JY SKULD

Maak ’n lys van al jou persoonlike skuld – van jou studentelening tot jou kredietkaart.

Teken die uitstaande saldo’s

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related