LEEN VERSIGTIG UIT JOU TOEGANGSREKENING
Oct 15, 2021
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
WENTELKREDIET gee jou ’n leningsbedrag wat jy kan bestee soos en wanneer jy wil. Baie van ons ken dit in die vorm van kredietkaartlenings en oortrokke geriewe, maar ’n ál gewilder vorm daarvan is toegangsrekeninge (“access facilities”). Maar hoe werk hierdie rekeninge? Waarvoor moet jy uitkyk? En hoe kan jy dit doeltreffend gebruik?
SO WERK DIT
Toegangsgeriewe is ’n oop kredietgerief wat jy herhaaldelik kan gebruik en afbetaal en weer kan gebruik wanneer jy dit nodig kry. Gestel jy het ’n toegangsgerief van R200 000 en een maand gebruik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days