Landbouweekblad

Produsente in beheer by VKB-groep

Die VKB-groep het in 1919 as ’n landboubesigheid in die Oos-Vrystaat ontstaan met sy hoofkantoor op Reitz. Dit het na die destydse Transvaal uitgebrei toe die voormalige NTK (Noord-Transvaal Koöperasie met sy hoofkantoor op Nylstroom, nou Modimolle) deel geword het van die VKB-groep. Meer onlangs is toestemming verkry vir samesmelting met GWK met sy hoofkantoor op Douglas.

Dit gaan die VKB-groep se geografiese teenwoordigheid verder uitbrei en heelwat nuwe besighede byvoeg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter