Landbouweekblad

Die groot waarde van terminale kruisteling

FOKUSSAVM

Terminale kruisteling is die beste wapen om risiko in ’n wisselvallige mark te verskans. Buitengewoon goeie pryse en skerp prysstygings in 2018 van skaapvleis en veral wol (TABEL 1 op bl. 90) is toegeskryf aan die wyd verspreide droogtes van 2015 tot 2017 wat tot die vermindering van baie veekuddes gelei het. Ander redes is sekere gebiede wat swaar onder veediefstal deurgeloop het en die voortgesette groei van die wildbedryf.

Op die hoogtepunt in 2018 was wolpryse sowat 60% hoër as in November 2016. Dit het toe effens verswak, maar was in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit