Kuier

ONTMOET DIE 'LAAN' SE DOK

H y kon die trane nie keer toe hy die oproep ontvang dat hy 'n rol in die sepie 7de Laan losgeslaan het nie.

Dit het sy lewe verander, sê Kyle Clark (32) van Sandton. "Dit het reg gevoel. Ek dink ek het twee uur lank gehuil nadat ek die oproep ontvang het. Ek het ook vir ’n paar dae daarna in stilte gesit om net die nuus heeltemal in te neem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related