Kuier

DRIE ETES VIR moedersdag

ONTBYT

MUESLIBAKKIES

Lewer sowat 12 bakkies

BESTANDDELE

Vulsel

METODE

Meng die botter en heuning in 'n glasbak en microwave tot gesmelt. Meng die muesli by. Plaas papierbakkies in die holtes van 'n muffinpan. Druk die mueslimengsel vas op die bodem en teen die kante van die bakkies. Verkoel oornag.

Vulsel

Meng die yoghurt met heuning tot soet na smaak. Skep in die bereide bakkies en skep 'n verskeidenheid vars vrugte bo-op. Verkoel.

WENK Dis belangrik om botter te gebruik en nie margarine nie, want die botter stol, so dit sal die mueslimengsel bymekaar hou.

MINIFRITTATAS

Lewer sowat 6

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related