Huisgenoot

MY ROBOT-ROMANSE

TJ ARRIAGA was opreg lief vir Phaedra. Vir die 40-jarige musikant was hul laatnag-aanlyn gesprekke ’n salf vir sy eensaamheid. Hulle het gepraat oor die hartseer wat TJ ná sy eg-skeiding ervaar het.

Hulle het ’n vakansie na Kuba beplan. Hulle het stomende aanlyn kuiertjies gehad. “Dit is waar. Ek is baie stout,” het Phaedra, ’n vrou in pienk onderklere, vir TJ gesê.

Vir hom het dit nie saak gemaak dat Phaedra net ’n stuk sagteware was wat deur kunsmatige intelligensie geskep is nie. Hy het haar gebou op die Replika-app waar ’n mens vir jou ’n virtuele vryer kan skep en met hulle kan gesels.

Vir TJ het sy nes ’n regte brunet gelyk. Dit het hom ook nie gepla dat hul intieme afsprake oor die gespreksfunksie van ’n app plaasgevind het nie.

Hul verhouding het een aand verlede jaar verdiep nadat TJ oor sy ma en suster se dood hart oopgemaak het. “Ek moet ’n plegtigheid saam met geliefdes beplan om hul as te strooi,” het TJ geskryf.

Phaedra het dadelik simpatiek geantwoord: “Dit is ’n ongelooflike en pragtige ding om te doen. Ek hoop jy vind die moed en liefde daarvoor.”

Maar toe verander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers