Landbouweekblad

Nóg ’n ondersoek … en die markkeiser is kaal

Een van Suid-Afrika se voorheen toonaangewende markte bly deesdae om die verkeerde redes in die nuus. Selfs nadat ’n hofbevel in November 2022 die Tshwanemunisipaliteit, wat Pretoria insluit, opdrag gegee het om sy varsproduktemark se infrastruktuur ná erge verwaarlosing op te knap, het niks verander nie.

Op 9 Februarie is in Landbouweekblad berig dat die infrastruktuur steeds nie herstel is nie. Dit is die koelkamers en die rypmaakkamers wat glad nie meer reg werk nie.

Wanneer ’n mens dus hoor dat die mededingingskommissie die markstelsel gaan ondersoek, ontstaan die vraag by jou of daar nie eerder van owerheidskant af ’n ondersoek moet wees om vas te stel wat van die geld geword het wat die mark vir die munisipaliteit genereer nie.

Dié bedrag beloop sowat R15 miljoen per maand, oftewel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related