Landbouweekblad

Senwes wyd gediversifiseer met dienste

In die eerste artikel van die reeks het ons die breë agtergrond en verloop van sake vanaf koöperasies na landboubesighede (maatskappye) geskets. Ons volg dit op deur enkele van die groot landboubesighede kortliks in die kollig plaas.

Die voormalige koöperasies het aangepas by die nuwe vryemarkomgewing en van hulle is tans groot besighede uit eie reg.

Daar was verskeie amalgamasies. Die voormalige Suidwes-koöperasie asook KLK op Upington is byvoorbeeld nou deel van Senwes. Meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related