Die opstel van ’n besproeiingstelsel kan ’n struikelblok wees, maar vinnige diens en die beskikbaarheid van onderdele maak dit makliker.
Reinke weet dit, en daarom het hy onlangs sy hoofkantoor en onderdelepakhuis van Durban na Potchefstroom verskuif, wat meer sentraal in die land geleë is.
Vanuit die nuwe hoofkantoor sal die Reinke-span voortgaan om uitstekende diens