Huisgenoot

TOE NOOI DIE KONING HAAR

AS IEMAND jou vertel daar sal iets van Suid-Afrika volgende maand op koning Charles III van Engeland se kroning teenwoordig wees, sal jy dalk eers dink hulle verwys na diamante.

Maar die waarheid is dat Suid-Afrika baie meer opsigtelik deel van die amptelike verrigtinge in Londen gaan wees.

Pretty Yende, waarskynlik een van Suid-Afrika se beroemdste operasangeresse, is deur die nuwe koning self gekies om daar op te tree. Charles is so ’n groot aanhanger van dié boorling van Mpumalanga dat hy blykbaar self besluit het sy moet op sy groot dag gehoor word.

Die gevolg is dat Pretty nou, net enkele weke voor dié geleentheid wat vir 6 Mei beplan word, aan die afrond is aan die stuk wat sy in Westminster Abbey sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks