![f0042-01](https://article-imgs.scribdassets.com/70exj1ecqoawihi2/images/fileWR9QO0C1.jpg)
baie Suid-Afrikaners is sy ’n amapianomusiekster uit eie reg – daaroor was daar nog nooit enige twyfel nie. Kaartjies vir haar konserte verkoop binne minute uit, haar albums vlieg van die rakke af, en meer as 1,7 miljoen mense bewonder haar loopbaan en talent op Instagram.