Namibië | Nóg opdraand vir uraanmyn
Die Namibiese regering het hom geskaar by die land se boere in ’n hofaansoek wat Head Spring Investments, ’n Russiese uraanmaatskappy, gebring het om die weiering van ’n watergebruikspermit vir die myn te laat hersien.