Landbouweekblad

Nuwe Swartsee-ooreenkoms beïnvloed mielies en koring

DIE internasionaal bemiddelde ooreenkoms vir ’n veilige skeepskorridor om graan en oliesade via die Swartsee uit Rusland en Oekraïne uit te voer, is op 18 Maart hernu – die dag waarop die aanvanklike een sou verval. Rusland sê die ooreenkoms is met 60 dae verleng en Oekraïne sê met 120 dae.

Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, sê die ooreenkoms wat in Julie 2022 in werking getree het, was gemik op graanuitvoer van Oekraïne na die wêreldmark. Sowat 25 miljoen ton graan en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter