Argentynse soja-uitvoerverbod werp skadu oor voedselketting
Mar 25, 2022
3 minutes
— CARIEN KRUGER
en NICO VAN BURICK
’N VERBOD op die uitvoer van sojaprodukte deur die Argentynse regering kan verdere prysskokke bring in ’n wêreldvoedselketting wat reeds steier onder die uitkringeffek van die Russiese inval in Oekraïne. Argentinië is die wêreld se grootste uitvoerder van verwerkte sojaboonprodukte.
Dit toon volgens Suid-Afrikaanse kenners opnuut die belangrikheid om plaaslik selfvoorsienend te raak.
Die nuusagentskap Reuters berig die Argentynse regering het middel Maart die registrasie van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days