Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Watter werkesel?

’n Bakkie moet ’n boer se regterhand wees — ’n werker waarop hy volkome kan vertrou. Om vas te stel watter bakkie so reg in boere se kraal is, het vier boere en ses bakkies op die Sandwani-wildplaas naby Pretoria byeengebring. Hulle het ’n dag lank die ses dubbelkajuitbakkies getoets onder die wakende oog van die TV-aanbieder André de Villiers. publiseer vanaf 24 Augustus in elke uitgawe ’n dubbelblad-artikel oor elke bakkie en wat die boere van hom gedink het. Lesers kan ook op kyk wat gebeur as vier boere in ses bakkies losgelaat word. (Ja, van hulle wou heeldag versnelrenne hou en by tye het die stof gestaan.) Die bakkies ter sprake is die Toyota Hilux 2.4 GD-6 en 2.8 GD-6, die Nissan Navara 2.5 DDTi, die Isuzu D-Max 3.0 TD, die GWM P-Series 2.0 TD en die Ford Ranger 3.0 V6.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding