Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Beter jaar vir wolpryse?

Die nuwe jaar het belowend afgeskop vir die wolbedryf toe pryse van volhoubaar-gesertifiseerde- én nie-gesertifiseerde wol met meer as 4% gestyg het op die eerste veiling van die jaar. Gesertifiseerde wol het met 4,6% gestyg om op R182,37/kg te staan te kom en nie-gesertifiseerde wol se prys het met 4,2% gestyg en R160,62/kg behaal. Isak Staats, bestuurder vir wol en sybokhaar by BKB, sê die mark vir wol begin nou beter lyk as in 2023. Die veiling was ook ’n prestasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery