Landbouweekblad

Abattoirs bloei oor beurtkrag

DIE afgelope vyf jaar het minstens 30 geregistreerde abattoirs hul deure gesluit.

Die tekort aan voldoende kragvoorsiening maak dit vir hulle nou nóg moeiliker om te funksioneer, sê dr. Gerhard Neethling, uitvoerende hoof van die Rooivleisabattoirvereniging (RVAV).

Neethling sê die RVAV het tans 410 abattoirs landwyd wat geregistreer is ingevolge die Wet op Vleisveiligheid (Wet 40 van 2000).

“Vir die abattoirs om te voldoen aan die wet moet vleis verkoel word tot 7 °C

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit