MET die volle effek van beurtkrag wat teen middel Februarie nog nie eens binne die rooivleiswaardeketting verreken was nie, het die speenkalfprys op ’n droewe R35/kg gestaan, slagpryse sowat R55/kg vir klas A2/A3 en R48/kg vir klas C2/C3, volgens die landboumarkontleders AMT.
Mnr. Dewald Olivier, uitvoerende hoof van Red Meat Industry Services (RMIS), sê