Huisgenoot

LAAT DIÉ KENNERS JOU MET JOU GELDSAKE HELP

TOE daar teen die einde van die maand skaars geld vir kos oor was, het Constance Haneke besef iets moet verander.

“Toe ek begin werk het, het ek finansieel oukei gevaar,” sê Constance (33) van Kaapstad. Mettertyd het sy egter die een ná die ander klererekening geopen en in ’n geldverknorsing beland. “Ek sou my salaris kry, en nadat ek al my debietaftrekkings betaal het, was daar maar net R300 in my rekening oor.”

Sy het ’n rits lenings aangegaan tot sy en haar man meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related