SARIE

ons wêreld

106 Dis hoeveel internasionale bestemmings Suid-Afrikaners deesdae kan besoek sonder om vooraf ’n visum te reël. Ons is 53ste volgens die jongste Henleyindeks, wat lande volgens die sterkte van hul paspoort lys. Japan beklee die vyfde jaar agtereenvolgens die nr. 1-plek – hulle kan sonder ’n visum na 193 lande reis.

Tweede is Singapoer en Suid-Korea, elk met 192, gevolg deur Duitsland en Spanje (190). Afganistan is laaste op dié lys van 199 paspoorte, met visumvrye toegang tot net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related