Landbouweekblad

SONKRAG: Kortings kan help, maar meer is nodig

DIE belastingkortings wat mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, in sy begrotingsrede aangekondig het, is welkome verligting vir ’n sukkelende landboubedryf, maar nie naastenby genoeg om ’n beduidende duik in beurtkrag te maak nie.

Die 125%-korting wat vir besighede geld, is volgens mnr. Terry Moss, besturende direkteur van All Power, ’n alternatiewe-energiemaatskappy van Gqeberha, ’n hulpkreet vir onmiddellike opwekkingskapasiteit op die nasionale kragnetwerk.

Volgens Moss en mnr. Chris Schutte, besturende direkteur van Sonfin, beteken dié korting egter niks wat verligting op belasbare inkomste betref indien jou besigheid nie ’n wins maak nie.

“Ongelukkig is dit nie voordelig vir die meerderheid boere wat 70-80% van Suid-Afrika se voedselprodusente is nie,” sê Schutte.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related