Landbouweekblad

Genetiese verbetering in varkrasse deur middel van Logix

Die opening van die varktoetsskema van die Unie van Suid-Afrika en die Federasie van Rhodesië en Njassaland het op 1 April 1956 plaasgevind.

Vier varktoetssentrums was in daardie stadium beskikbaar vir meting van bere reg oor Suid-Afrika.

Toetsing op plaasvlak het in 1988-’89 begin. In 1991 is ’n nuwe varktoetsskema begin wat plaasdata, sentrale toetsdata en karkas-evaluasies ingesluit het. SA Stamboek het in 2012 die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit