Landbouweekblad

Die oorlog in Oekraïne in perspektief

Die Russiese president, mnr. Wladimir Poetin, se fantasieë oor Oekraïne spruit uit sy psigotiese begeerte om homself in dieselfde kategorie te plaas as groot Russiese keisers wat die Russiese gebiede voortdurend uitgebrei het deur bure te verower.

Ná die ineenstorting van die Russiese Ryk in 1917 het lande soos Finland, Pole, die Baltiese state en Oekraïne hul onafhanklikheid teruggekry. Binne minder as ’n jaar het Bolsjewistiese troepe Oekraïne in 1918 binnegeval en dit weer deel van Rusland gemaak. Die Baltiese state is in 1940 tydens die Tweede Wêreldoorlog binnegeval. Die Russiese pogings in 1920 om ook Pole in te sluit, en Finland in 1940, het misluk.

Poetin beskou die ineenstorting van die Sowjetunie (USSR) in 1990 as die grootste geopolitieke katastrofe van die twintigste eeu, terwyl

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit