TRANSFORMASIETYD
emagtiging en transformasie is ’n groot komponent van die samesmelting tussen VKB en GWK, wat op 21 Desember 2022 goedgekeur is. Die Mededingingstribunaal vereis onder meer dat die maatskappye toegang tot finansiering aan voorheen benadeeldes binne die waardeketting en gebiede waar die twee maatskappye sake doen, moontlik maak. Alle.