Landbouweekblad

WAT STEEK IN ’N NAAM?

‘Dalk moet julle dit iets anders noem,” sê ’n bedryfsvriend die ander dag toe ons gesels oor die vordering met die reëlings vir Landbouweekblad se jaarlikse herlewingslandboukonferensies in die Wes-Kaap, Vrystaat en Noordwes. “Noem dit eerder ‘goedkoop boer’ of ‘maklik boer’,” sê hy laggend, heel in sy skik met sy grappie.

Hy het natuurlik ’n punt beet. Oor die jare is ons al beskuldig dat ons “die jong nie”, en ek vind daardie ou koöperasiegrap nogal snaaks oor die bewaringsmanne wat stilletjies in die nag moet gaan wanneer Buurman reeds knus agter Mamma se rug lê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit