Landbouweekblad

Dié korrels goed vir plante én omgewing

KORTOM

■ ’n Maatskappy in die Overberg maak biokoolstof (biochar) van indringerbome en verkorrel dit saam met die mis van vryloophoenders om ’n nuttige misstof te vervaardig.

■ Boere wat die korrels gebruik, sê dit is ’n goeie manier om organiese materiaal in arm sandgrond te kry.

■ Die korrels laat groente, boomneute en weidings beter groei en kan die grond se waterhouvermoë verbeter.

Kunsmis is peperduur en nie noodwendig altyd voldoende om plante en mikrobes te voed en waterverhoudings te reguleer nie. Daar is ook kommer oor die uitwerking wat die vrystelling van stikstofgas van stikstofkunsmis op die omgewing kan hê.

Boere gebruik toenemend gekomposteerde hoendermisprodukte, maar dis nie genoeg om koolstof in die grond te bou nie.

Deesdae gebruik drie boere by Stanford en Baardskeerdersbos in die Wes-Kaap ReStore, ’n korrelmisstof van biokoolstof () en hoendermis (sien op bl.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding