Dit was weer ’n senutergende besigheid. ’n Paar snikhete weke het alles op saaiplase laat verwelk en op plekke is dit katastrofies vererger deur beurtkrag.
Boerepelle wat op droëland in die Oos-Vrystaat boer, het skoon angstig begin klink oor die week of wat wat hulle oeste nog sou kon uithou voor daar groot skade was. Toe reën uiteindelik kom, bieg een verlig teenoor my: “Ja nee, kyk, ’n mielie is nou