Landbouweekblad

OBSTRUKSIE EN VERTRAGINGSTAKTIEK SKAAD DIE HELE BEDRYF

DAAR is al in 2019 begin om opnuut te kyk na die graderingsregulasies vir mielies. Produsente ervaar ’n groot probleem met inkonsekwente toepassing van die huidige graderingsregulasies, en te gereeld word dieselfde besending mielies op twee verskillende plekke verskillend gegradeer. Dít het gelei tot ’n uitgebreide ondersoek om te bepaal waar die probleem lê.

Verskeie aspekte van die regulasies is onder die loep geneem, en ná uitgebreide navorsing is bepaal dat waterbeskadigde en gevlekte pitte nie ’n noemenswaardige invloed op maalgehalte het nie. Sulke pitte is groot en swaar, en net een só ’n pit wat verkeerd geklassifiseer word, kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit