Landbouweekblad

Nagemaakte melkprodukte: Moenie die verbruiker verwar nie

Die vermenging van melkvastestowwe met plantaardige proteïene, vette en koolhidrate, asook die vervaardiging van plantgebaseerde namaaksels van melkprodukte hou groot bedreigings vir die melkbedryf in.

In teenstelling met die vleisbedryf wat onlangs regulasies teen die gebruik van vleisverwante name vir namaaksels gekry het, gooi melkverwerkers, ondanks internasionale aanbevelings daaroor, wal teen soortgelyke regulasies vir nagemaakte melkprodukte.

INTERNASIONALE AGTERGROND

Die gebruik van melkspesifieke name vir nagemaakte produkte is lank reeds ’n probleem. In 1999 is daar reeds ’n Codexstandaard (206 van 1999, sien ook die KASSIE ) gepubliseer met reëls vir die gebruik van melkspesifieke name.

In 2020 het die internasionale suiwelfederasie (ISF) ’n bulletin (Bull 507/2020) met riglyne vir die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter