Die natuur probeer altyd ’n ewewig vind. Plante sal op verskillende tye en so lank as moontlik blom om hulle die beste kans op bestuiwing te gee. Die meevallertjie is dan dat insekte, voëls en knaagdiere wat die nektar en stuifmeel vreet, ook sommer vir ’n langer tyd kos het. Só wen almal uiteindelik.
Ja, ’n individuele rooibok boet met sy lewe om ’n leeu te voed,