“Boere in Suid-Afrika produseer bogemiddelde opbrengste in ondergemiddelde toestande,” sê mnr. Egon Zunckel (INLAS), wie se boerdery gereeld aan plaaslike opbrengs-kompetisies deelneem.
Hy glo indien Suid-Afrikaanse boere in Amerika sou boer, sou hulle soortgelyke opbrengste kon behaal.