Landbouweekblad

SÓ TROEF VSA BOER 20 JAAR OUE REKORD

IN 2022 het ’n Amerikaanse boer die wêreldrekord vir droëlandmielies verbeter toe hy 28,84 t/ha (459,51 skepels per akker) geoes het.

Mnr. Russell Hedrick, van die westelike deel van die deelstaat Noord-Carolina, het tydens sy laaste oes gemiddeld 16,18 t/ha op sy plaas behaal waar hy geenbewerkingspraktyke toepas.

Op een land van 40 akker (16,28 ha) het hy gemiddeld 23,16 t/ha geoes. Vir sy inskrywing in die 2022-opbrengskompetisie van Noord-Carolina se mieliekwekersvereniging het hy 28,84 t/ha op 0,541 ha geoes, berig die.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh