BESPROEIINGSBOERE langs die Vaalrivier in die Vrystaat loop al hoe meer deur onder kabeldiefstal, maar selfs al slaag hulle daarin om diewe op heter daad te betrap, word baie van hulle later deur die howe vrygelaat weens leemtes in polisie-ondersoeke.
Mnr. David Britz, voorsitter van Vierfontein se boerevereniging, wat ook betrokke is by die plaaslike reaksiemag,