BOERE SE SAAMSTAAN-PLAN FNUIK KABELDIEWE
May 20, 2022
3 minutes
VIDA BOOYSEN
NÁ die soveelste kragonderbreking weens kabeldiefstal het boere die voortou geneem om die substasie se veiligheid op te knap. Skaars dae nadat hulle op eie koste moderne sekuriteitskameras laat installeer het, is ’n grootskaalse diefstalpoging afgeweer en is Eskom daar en dan oortuig van die doeltreffendheid van dié inisiatief deur sy gebruikers.
Die oplossing het begin met ’n WhatsApp-groep vir die boere van Parys en Sasolburg wie se krag van die Thahiti-substasie net oorkant die Vaalrivier in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days