Landbouweekblad

Tegnologie bied ekstra veiligheid

Verlede jaar se onrus in Kwa-Zulu-Natal het bevestig dat boere ’n reusebydrae lewer tot die handhawing van veiligheid – en op die melkplaas Foundation Jersey word niks aan die toeval oorgelaat nie.

Die eienaars van dié plaas by Weenen gebruik die afgelope paar jaar onder meer tweerigtingradio’s wat toegerus is met sogenoemde druk-om-te-praat sellulêre kommunikasietegnologie.

Een van die plaas se eienaars, mnr. Barry Schiever, sê hy, sy vrou, Jane, en Jane se ouers, mnr. Alan en me. Frances Webster, het hierdie tegnologie van Tokie gekies as ’n manier om die kommunikasie en bewegings van die plaas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit