Huisgenoot

WARM ROMANSE BRAD SE NUWE LIEFDE

‘DIT GAAN GOED TUSSEN HULLE. DAAR IS NIE STRES NIE’

AS JY nou ’n beroering wil veroorsaak, sê net die volgende: Gehoor van Brad Pitt se nuwe liefde?

Maar nes ’n sneltrein in die nag is dié verhoudings gewoonlik verby nog voor jy kan kyk. Daar was die argitek en professor Neri Oxman, die model Nicole Poturalski, die model en aktrise Emily Ratajkowski . . . Noem ’n naam en Brad het reeds aanbeweeg.

Maar nou is die Hollywood-hartebreker op 59 weer aan die vlerksleep. En as daar enige waarheid steek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related