KYK DIE KINDERPROGRAM GRATIS!
inders kan die aanlyn Afrikaanse kinderprogram op enige om al die episodes van die reeks op ons tuisblad te kyk. Elke episode is 12 minute lank. In dié prettige, leersame reeks ontdek Bibi en haar maats, Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu, saam met die verkenner, Ben, allerlei interessante dinge – en jou kind kan saam leer.