Huisgenoot

Die ooreenkoms

NOG net ’n paar weke is oor voor die Comrades, en hierdie jaar wil ek ten minste oor die wenstreep gaan, al is ek ook laaste, dink Lana Swart terwyl sy haar tekkies se veters knoop, haar oorfone aansit en begin draf.

Met musiek in haar ore hardloop sy oor die pad sonder om te dink.

Die geluid van ’n toeter oordonder haar musiek en sy sien hoe ’n groen Jeep reguit op haar afpyl.

“Vir wat kyk jy nie waar jy ry nie!” skel sy die bestuurder toe hy stilhou en vinnig uitklim.

“Dis waarvoor daar sypaadjies is sodat julle drafmal mense daar kan hardloop.”

Lana sit die foon af en haal die oorfone uit haar ore. “Ekskuus, waarvan praat jy? As jou aandag meer op die pad was, sou dit nie gebeur het nie.”

Die vreemdeling kom staan voor haar en sy moet letterlik opkyk, so lank is hy.

“Julle kort mense moet eerder by julle huise bly. Geen mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related