1 AMERIKA | ‘Atmosferiese rivier’ bring chaos én verligting
’n Aantal weerstelsels bekend as atmosferiese riviere het oor Kersfees en Nuwejaar wydverspreide skade en sterftes aan die Amerikaanse weskus veroorsaak, maar boere in Kalifornië is versigtig optimisties dat dit