BRANDGEVAAR
á die eerste reën in die oostelike somerreëngebiede van Suid-Afrika het die veldbrandgevaar begin afneem, maar in die westelike somerreëngebiede begin die situasie krisisafmetings aanneem. Dit geld veral die Kalahari, waar baie brandbare materiaal voorkom van veral onsmaaklike grassoorte.