EINDE VAN ’N ERA
ie Royal-skou, wat vir 120 jaar op die Royal-skouterrein in Pietermaritzburg aangebied is, vind van vanjaar af plaas op die Mount Verde Estate in Hilton. Die skou se nuwe tuiste is die Mount Verde Equestrian Centre, ’n perseel van 8 ha met onderdak-vloerruimte van meer as 2 200 m en verskeie