Landbouweekblad

Voël van die jaar verdien spesiale aandag

Die woudpapegaai (Poicephalus robustus) is die groen-en-goudbruin juweel van die Suid-Afrikaanse woude en internasionale voëlkykers van reg oor die wêreld kom gereeld hierheen om dié spesiale voëls te besigtig.

Die volwassenes het oranje merke op die skouers en kant van die vlerke en bene. Die wyfies het gewoonlik ’n rooi merk op die voorkop net bo die bek wat hulle van die mannetjies onderskei. Die jongetjies het nie die oranje

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related