Landbouweekblad

Risiko’s bly, al begin pryse stabiliseer

KORTOM

■ Die stygende pryse van voedsel kan nie net aan die Russiese inval in Oekraïne toegeskryf word nie.

■ Tekorte aan energie gaan die toutrekkery tussen landbouproduksie vir voedsel en biobrandstof laat toeneem.

■ Landbouproduktiwiteit is volgens ontledings van die Amerikaanse departement van landbou besig om wêreldwyd te daal, terwyl die bevolking groei en toenemend verstedelik.

Hoewel die pryse van graan- en oliesaadkommoditeite laer begin neig in dollarwaarde, is daar steeds heelwat risiko’s, toon die jongste ontledings van die Voedsel-en-landbou-organisasie van die Verenigde Nasies. Die wêreld se voorraad-tot-verbruikverhouding van basiese graan is stadig maar seker besig om te verswak. Intussen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit